Ryk Van Schoor

Ryk van Schoor

Legendary Rugby Player

D.O.B: 3 December 1921

Deceased date: 22 March 2009

Ryk Arnoldus Mauritius van Schoor was a South African rugby union centre, a crash ball specialist he was known for his hard tackling. Van Schoor played club rugby for Inyazura RFC and provincial rugby for both Western Province and Rhodesia. He was capped for South Africa twelve times between 1949 and 1953 first representing the team against the 1949 touring New Zealand side. He was later selected for the 1951–52 South Africa rugby tour of Great Britain, Ireland and France. The touring team is seen as one of the greatest South African teams, winning 30 of the 31 matches, including all five internationals.

 

Geagte heer

My pa wat in 1949 die eerste keer vir die Springbokke gekies was as senter saam met Tjol Lategan is tans 82 jaar oud en ondervind die laaste paar jaar ernstige knie probleme. dokters wat hom ondersoek het, het n knie vervangings operasie aanbeveel ten einde die pyn te verlig en sy lewenskwaliteit te verhoog.

Dr. Daan du Plessis van Noord Transvaal het n paar jaar gelede aangebied om oud Springbokke te opereer mits hulle na hom toe kom. Ek weet nie of dit goed sal wees vir hom weer te vlieg nie. Die probleem is egter dat hy finansieel baie swaar kry en derhalwe ons versoek om finansiële hulp en bystand van die trust.

As u aandag kan gee aan hierdie saak sal dit hoog op prys gestel word.

Letter from: Theuns van Schoor (son)

Ryk

Two Springbok Rugby legends – John Gainsford and Ryk van Schoor at the last Sport Legends golf day – Oct 2004

This photograph was taken the day before Ryk was admitted to hospital for his knee replacement operation which SLT assisted with the funding thereof. We are happy to report that Ryk is in a fine walking condition since his op.

Ryk Van Schoor update: March 13 2006

Thank you letter from Ryk Van Schoor

Baie dankie vir a groot bydrae om die knie vervanging wat ek ondergaan het vir my moontlik te maak.

Dit is ongelooflik om te dink dat daar mense is wat hulle ontferm oor ons Springbokke en Provinsiale spelers.

Was dit nie vir u hulp en bystand nie sou ek my nou in a rolstoel in n oue huis bevind het.

Die Knie vervanging was ‘n reuse suksess en my lewens kwaliteit het baie verbeter. Ek kan nou die lewe weer geniet sonder enige pyn en stap nou weer rond.

Baie dankie vir al julle help, ek waardeer dit baie en sal altyd dankbaar bly

Beste Groete
Ryk van Schoor

Hello Bossie

Hoe gaan dit vandag ? Ek wil jou net op hoogte bring met Oom Ryk van Schoor. Hy het so ‘n tyd gelede weer ‘n terugslag gehad (beroerte) en volgens sy seun, Theuns (083 284 7229) gaan dit beter met hom na die beroerte as voor dit. Sy adres is DF Malanrylaan 78, Parow Noord. Dis agter Noordelikes Tech Parow se stadion. Francois Bonthuys is naby hom.

Ek en Oom John kyk hierna om weer geld te gee aangesien daar sekerlik weer mediese kostes was, maar het ons nou niks om te gee nie. Hou dit ingedagte as julle weer ‘n funksie aanbied. Wanneer hou julle weer ‘n WP golfdag by Durbanville ?

Alle voorspoed met Villagers se rugby hierdie jaar. Gaan jy Saterdag die Italianers kyk op Nuweland. Kaartjies raak nou te duur op ‘n ou se budget.

Groete
Leon van der Merwe

CONTACT US

MANAGING TRUSTEE  - BOSSIE CLARKE

 082 441 7748

 bclarke@mweb.co.za

ADMINISTRATION OFFICER - GWEN JOHNSON

  021 674 4420 | 082 801 6223

 stogwen@mweb.co.za

FOLLOW US ON FACEBOOK

JOIN OUR MAILING LIST

Name
Email

BENEFICIARIES BY SPORT